Joseph Kearns (12 Februarie 1907 – 17 Februarie 1962) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Alice in Wonderland (1951) en Anatomy of a Murder (1959), en in die televisiereekse Professional Father (1955) en Dennis the Menace (1959).
Filmografie Rolprente 1951: Alice in Wonderland 1959: Anatomy of a Murder
Televisiereekse 1950: The Alan Young Show 1955: Professional Father 1957: How to Marry a Millionaire 1959: Dennis the Menace
Televisierolprente 1950: Let's Join Joanie 1954: Country Doctor
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1962 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu