Don Keefer (18 Augustus 1916 – 7 September 2014) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sleeper (1973), Creepshow (1982), en Liar Liar (1997), en in die televisiereeks The Twilight Zone (1959).
Filmografie Rolprente 1961: The Clown and the Kid 1973: Sleeper 1982: Creepshow 1997: Liar Liar Gunsmoke
Televisiereekse 1951: Manhunt 1959: The Twilight Zone 1960: Angel 1961: 'Way Out
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu