Gilbert Lani Kauhi (17 Oktober 1937 – 3 Mei 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent I Sailed to Tahiti with an All Girl Crew (1968) en in die televisiereekse Hawaii Five-O (1968) en Magnum, P.I. (1980).
Filmografie Rolprente 1968: I Sailed to Tahiti with an All Girl Crew
Televisiereekse 1968: Hawaii Five-O 1980: Magnum, P.I.
Televisierolprente 1977: Code Name: Diamond Head
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu