Dick Kallman (7 Julie 1933 – 22 Februarie 1980) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rockabilly Baby (1957), Hell Canyon Outlaws (1957), The Cry Baby Killer (1958), en Verboten! (1959).
Filmografie Rolprente 1957: Rockabilly Baby 1957: Hell Canyon Outlaws 1958: The Cry Baby Killer 1959: Verboten! 1959: Born to Be Loved
Televisiereekse 1965: Hank
Video's 1996: Hullabaloo Vol. 8
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu