Steven Kampmann (gebore 31 Mei 1947) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stealing Home (1988), Multiplicity (1996), en BuzzKill (2012), en in die televisiereeks WKRP in Cincinnati (1978).
Filmografie Rolprente 1986: Back to School 1988: Stealing Home 1988: The Couch Trip 1994: Clifford 1996: Multiplicity 2012: BuzzKill 2017: Maurice!
Televisiereekse 1978: WKRP in Cincinnati
Televisierolprente 1988: The Second City Toronto 15th Anniversary 2000: Special Delivery
Video's 1986: Vanishing America
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu