Steve Kanaly (gebore 14 Maart 1946) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dillinger (1973), The Wind and the Lion (1975), en Sliding Home (1997), en in die televisiereeks Dallas (1978).
Filmografie Rolprente 1973: Dillinger 1975: The Wind and the Lion 1984: Fleshburn 1988: Headhunter 1997: Sliding Home 1998: Scorpio One 2002: Leaving the Land
Televisiereekse 1976: City of Angels 1978: Dallas 1979: Time Express 1993: Okavango: The Wild Frontier
Televisierolprente 1980: To Find My Son 2002: After Dallas 2004: Dallas Reunion: Return to Southfork
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu