Rodney Kageyama (1 November 1941 – 9 Desember 2018) was 'n Amerikaanse akteur en kunsregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Teen Wolf (1985), Gung Ho (1986), en Pretty Woman (1990), en in die televisiereeks Quantum Leap (1989).

Filmografie Rolprente 1985: Teen Wolf 1986: Gung Ho 1990: Pretty Woman

Televisiereekse 1986: Gung Ho 1986: Chuck Norris: Karate Kommandos 1986: Lazer Tag Academy 1989: Quantum Leap 1992: Tequila and Bonetti

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu