Donald Jones (24 Januarie 1932 – 5 November 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente André van Duin's fun film (1976) en Grijpstra & De Gier (1979), en in die televisiereekse Mik-Mak (1962) en Pipo en de Waterlanders (1963).

Filmografie Rolprente 1969: Obsessions 1976: André van Duin's fun film 1979: Grijpstra & De Gier

Televisiereekse 1957: Pension Hommeles 1962: Mik-Mak 1963: Pipo en de Waterlanders 1974: Dag dag heerlijke lach 1975: 't Spant Erom 1997: Eine kleine Nachtmerrie

Video's 1996: Indigo

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Nederlandse manlike akteurs van die 20ste eeu