Robert Earl Jones (3 Februarie 1910 – 7 September 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Sting (1973), Sleepaway Camp (1983), Trading Places (1983), en Witness (1985).

Filmografie Rolprente 1939: Lying Lips 1940: The Notorious Elinor Lee 1971: Mississippi Summer 1973: The Sting 1982: Cold River 1983: Sleepaway Camp 1983: Trading Places 1985: Witness 1988: Starlight: A Musical Movie

Televisiereekse 1979: Jennifer's Journey 1980: Oye Willie

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu