Jim Jordan (16 November 1896 – 1 April 1988) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Look Who's Laughing (1941), Heavenly Days (1944), en The Rescuers (1977).

Filmografie Rolprente 1937: This Way Please 1941: Look Who's Laughing 1942: Here We Go Again 1944: Heavenly Days 1977: The Rescuers

Televisierolprente 1972: The Great Radio Comedians

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1896 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu