Darwin Joston (9 Desember 1937 – 1 Junie 1998) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Assault on Precinct 13 (1976), Eraserhead (1977), The Fog (1980), en Wild at Heart (1990).

Filmografie Rolprente 1976: Assault on Precinct 13 1977: Eraserhead 1980: The Fog 1990: Wild at Heart

Televisiereekse 1985: Washingtoon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 1998 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu