Eddie Jones (18 September 1934 – 6 Julie 2019) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Year of the Dragon (1985), Sneakers (1992), Seabiscuit (2003), en The Terminal (2004).

Filmografie Rolprente 1985: Year of the Dragon 1992: Sneakers 2003: Seabiscuit 2004: The Terminal 2004: Fighting Tommy Riley 2010: Disconnect 2011: Act Your Age 2017: On the Road to Hollywood True Stories

Televisiereekse 1993: Lois & Clark: The New Adventures of Superman 2000: The Invisible Man

Televisierolprente 1995: Body Language 1995: Ed McBain's 87th Precinct: Lightning

Video's 2005: From Rivals to Romance: The Making of Lois and Clark

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu