Duane Jones (2 Februarie 1937 – 22 Julie 1988) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Night of the Living Dead (1968), Ganja & Hess (1973), Beat Street (1984), en Vampires (1986).
Filmografie Rolprente 1968: Night of the Living Dead 1973: Ganja & Hess 1982: Losing Ground 1984: Beat Street 1986: Vampires 1988: Negatives 2008: One for the Fire: The Legacy of 'Night of the Living Dead''' 2011: Another Night of the Living Dead 2012: Living Dead Video's 1999: Night of the Living Dead: 30th Anniversary Edition 2010: The Dead of Night''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu