Christopher Jones (18 Augustus 1941 – 31 Januarie 2014) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Wild in the Streets (1968), The Looking Glass War (1970), en Ryan's Daughter (1970), en in die televisiereeks The Legend of Jesse James (1965).

Filmografie Rolprente 1967: Chubasco 1968: Wild in the Streets 1968: Three in the Attic 1969: A Brief Season 1970: The Looking Glass War 1970: Ryan's Daughter

Televisiereekse 1965: The Legend of Jesse James

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu