Jay Hunt (4 Augustus 1855 – 18 November 1932) was 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Black Sheep of the Family (1916), What Love Can Do (1916), en The Promise (1917).
Filmografie Rolprente 1915: Civilization 1916: The Black Sheep of the Family 1916: What Love Can Do 1917: The Promise 1924: After a Million 1924: Wanted by the Law 1924: Yankee Speed 1925: Counsel for the Defense 1925: Lightnin''' 1926: The Golden Web 1926: A Man Four-Square 1926: Men of the Night 1927: The Harvester 1927: The Overland Stage 1931: In Old Cheyenne 1931: The Cheyenne Cyclone''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1855 Kategorie:Sterftes in 1932 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu