Martin Huston (8 Februarie 1941 – 1 Augustus 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Calliope (1971) en in die televisiereekse Jungle Jim (1955), 'Way Out (1961), en Coronet Blue (1967).

Filmografie Rolprente 1971: Calliope

Televisiereekse 1953: My Son Jeep 1955: Jungle Jim 1959: Too Young to Go Steady 1960: Diagnosis: Unknown 1961: 'Way Out 1967: Coronet Blue

Televisierolprente 1952: 21-Plus

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu