Jimmy Hunt (gebore 4 Desember 1939) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sorry, Wrong Number (1948), Pitfall (1948), Rusty's Birthday (1949), en Invaders from Mars (1953).
Filmografie Rolprente 1948: Sorry, Wrong Number 1948: Pitfall 1949: Rusty's Birthday 1951: Her First Romance 1953: Invaders from Mars
Televisiereekse 2018: Find Your Future Reality
Video's 2004: Close Encounters of the 4th Kind: Infestation from Mars
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense