Harold Hunter (2 April 1974 – 17 Februarie 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Kids (1995) en Mind Games (1996), en in die televisiereeks Skate Maps (2003).

Filmografie Rolprente 1995: Kids 1996: Mind Games

Televisiereekse 2003: Skate Maps

Video's 2001: Collage 2005: The Blvd

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu