Rodolfo Hoyos jr. (6 Maart 1916 – 15 April 1983) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Villa!! (1958) en The Little Savage (1959), en in die televisiereekse The Adventures of Jim Bowie (1956) en Zorro (1957).

Filmografie Rolprente 1956: The Brave One 1956: Stagecoach to Fury 1958: Villa!! 1958: Ten Days to Tulara 1959: The Little Savage

Televisiereekse 1956: The Adventures of Jim Bowie 1957: Zorro 1957: The Web 1973: Villa Alegre 1976: Viva Valdez

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 1983 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu