Clegg Hoyt (10 Desember 1910 – 6 Oktober 1967) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent 13 West Street (1962) en in die televisiereekse The Rifleman (1958), Law of the Plainsman (1959), en The Twilight Zone (1959).

Filmografie Rolprente 1962: 13 West Street

Televisiereekse 1955: Damon Runyon Theater 1958: The Rifleman 1959: Law of the Plainsman 1959: The Twilight Zone 1961: Dr. Kildare

Televisierolprente 1960: The Snows of Kilimanjaro

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 1967 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu