William Hudson (24 Januarie 1925 – 5 April 1974) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mister Roberts (1955), The Amazing Colossal Man (1957), en Attack of the 50 Foot Woman (1958), en in die televisiereeks Rocky Jones, Space Ranger (1954).
Filmografie Rolprente 1955: Mister Roberts 1955: Air Strike 1957: The Amazing Colossal Man 1957: The Man Who Turned to Stone 1958: Attack of the 50 Foot Woman
Televisiereekse 1953: I Led 3 Lives 1954: Rocky Jones, Space Ranger
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 1974 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu