Jon Huertas (gebore 23 Oktober 1976) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Imprisoned en in die televisiereekse Castle (2009) en This Is Us (2016).
Filmografie Rolprente 2001: Green Diggity Dog 2006: The Insatiable 2006: The Yardsale 2008: The Objective 2012: Stash House 2013: Miss Dial 2015: American Dreamers 2015: Reparation 2017: Altered Perception Imprisoned Inside Fighter Santería 4 Days in Mexico Austin in Texas The Last Transport
Televisiereekse 1999: Search Party 2008: Ylse 2009: Castle 2016: This Is Us
Televisierolprente 2013: Stupid Hype 2018: SUBmissions
Video's 2007: Believers 2012: Stash House: Behind the Scenes 2013: Castle: Lot Cops
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu