Clayton Hill (7 Mei 1931 – 26 Julie 2009) was 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dawn of the Dead (1978), Knightriders (1981), All the Right Moves (1983), en Hellraiser III: Hell on Earth (1992).

Filmografie Rolprente 1978: Dawn of the Dead 1981: Knightriders 1983: All the Right Moves 1992: Hellraiser III: Hell on Earth 2011: The Greenman

Televisiereekse 2006: Fear Files

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu