Roger Hill (31 Julie 1948 – 20 Februarie 2014) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Warriors (1979) en in die televisiereekse One Life to Live (1968) en Once Upon a Classic (1976).

Filmografie Rolprente 1979: The Warriors

Televisiereekse 1968: One Life to Live 1976: Once Upon a Classic

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1949