Patrick Hines (17 Maart 1930 – 12 Augustus 1985) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 1776 (1972), Bloodrage (1980), en Amadeus (1984).

Filmografie Rolprente 1972: 1776 1980: Bloodrage 1984: Amadeus

Televisierolprente 1977: Bartleby the Scrivener

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu