Steven Hill (24 Februarie 1922 – 23 Augustus 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Raw Deal (1986), Billy Bathgate (1991), en The Firm (1993), en in die televisiereeks Law & Order (1990).
Filmografie Rolprente 1958: The Goddess 1959: Kiss Her Goodbye 1963: A Child Is Waiting 1965: The Slender Thread 1986: Raw Deal 1987: Courtship 1988: The Boost 1991: Billy Bathgate 1993: The Firm
Televisiereekse 1948: Actor's Studio 1949: Theatre of Romance 1955: Playwrights '56 1957: The Seven Lively Arts 1966: Mission: Impossible 1990: Law & Order
Televisierolprente 1960: Dillinger 1998: The City of Greater New York: The Story of Consolidation
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu