Gil Hill (5 November 1931 – 29 Februarie 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Beverly Hills Cop (1984), Beverly Hills Cop II (1987), en Beverly Hills Cop III (1994).

Filmografie Rolprente 1984: Beverly Hills Cop 1987: Beverly Hills Cop II 1994: Beverly Hills Cop III

Video's 2002: Beverly Hills Cop: The Phenomenon Begins

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2016