Johnny Haymer (19 Januarie 1920 – 18 November 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Herbie Goes to Monte Carlo (1977), Annie Hall (1977), en ...and justice for all. (1979), en in die televisiereeks The Transformers (1984).
Filmografie Rolprente 1977: Herbie Goes to Monte Carlo 1977: Annie Hall 1979: ...and justice for all.
Televisiereekse 1973: All-Star Baffle 1980: Mr. & Mrs. Dracula 1982: Madame's Place 1983: Alvin & the Chipmunks 1984: The Transformers 1985: Your Number's Up
Televisierolprente 1977: 5 Weeks in a Balloon
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu