Anthony Heald (gebore 25 Augustus 1944) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Silence of the Lambs (1991), Red Dragon (2002), X-Men: The Last Stand (2006), en Accepted (2006).
Filmografie Rolprente 1990: Postcards from the Edge 1991: The Silence of the Lambs 1998: Deep Rising 2002: Red Dragon 2006: X-Men: The Last Stand 2006: Accepted 2014: Old?! 2018: Alone
Televisiereekse 2000: Boston Public 2002: Page to Screen
Video's 2018: The Argonautica with Anthony Heald
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu