Robert Hegyes (7 Mei 1951 – 26 Januarie 2012) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent E. Nick: A Legend in His Own Mind (1984) en in die televisiereekse Welcome Back, Kotter (1975), Cagney & Lacey (1981), en Mr. Rhodes (1996).
Filmografie Rolprente 1978: Just Tell Me You Love Me 1984: E. Nick: A Legend in His Own Mind
Televisiereekse 1975: Welcome Back, Kotter 1976: Cos 1976: Mr. T and Tina 1981: Cagney & Lacey 1981: Lewis & Clark 1996: Mr. Rhodes
Televisierolprente 1982: For Lovers Only
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu