Tiger Haynes (13 Desember 1914 – 14 Februarie 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Times Square (1980), The Mosquito Coast (1986), Dead Bang (1989), en Awakenings (1990).

Filmografie Rolprente 1980: Times Square 1986: The Mosquito Coast 1989: Dead Bang 1990: Awakenings

Televisierolprente 1984: Taking My Turn

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu