Bob Haymes (29 Maart 1923 – 27 Januarie 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bud Abbott and Lou Costello in Hollywood (1945), Sing While You Dance (1946), The Gentleman Misbehaves (1946), en The Wedding Singer (1998).

Filmografie Rolprente 1943: Swing Out the Blues 1944: Mr. Winkle Goes to War 1944: Sailor's Holiday 1945: Bud Abbott and Lou Costello in Hollywood 1945: Blonde from Brooklyn 1946: Sing While You Dance 1946: The Gentleman Misbehaves 1946: It's Great to Be Young 1998: The Wedding Singer

Televisiereekse 1946: Television Screen Magazine 1946: Campus Hoopla 1948: Village Barn 1949: Mohawk Showroom 1950: Around the Town 1952: It's a Business

Televisierolprente 1948: 1948 Army-Navy Game

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu