Ron Hayes (26 Februarie 1929 – 1 Oktober 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Around the World Under the Sea (1966) en in die televisiereekse Everglades (1961), The Invaders (1967), en Dallas (1978).
Filmografie Rolprente 1966: Around the World Under the Sea 1980: Galyon
Televisiereekse 1961: Everglades 1966: The Rounders 1967: The Invaders 1973: Escape 1978: Dallas
Televisierolprente 1965: The Mayor 1977: Four Against the Desert
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu