Eric Fleming (4 Julie 1925 – 28 September 1966) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Conquest of Space (1955), Queen of Outer Space (1958), en The Glass Bottom Boat (1966), en in die televisiereeks Rawhide (1959).

Filmografie Rolprente 1955: Conquest of Space 1956: Fright 1958: Queen of Outer Space 1959: Curse of the Undead 1966: The Glass Bottom Boat

Televisiereekse 1951: Major Dell Conway of the Flying Tigers 1959: Rawhide

Televisierolprente 1952: Joan of Arc 1953: The General's Bible

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 1966 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu