Jeremy Foley (gebore 20 Februarie 1983) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Dante's Peak (1997) en in die televisiereeks Caitlin's Way (2000).

Filmografie Rolprente 1997: Dante's Peak 1999: Soccer Dog: The Movie 2000: Diaries of Darkness 2011: Action News 5 Fender Bender Fated

Televisiereekse 2000: Caitlin's Way

Televisierolprente 1998: Legion of Fire: Killer Ants! 1999: Stray Dog

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu