Jay C. Flippen (6 Maart 1899 – 3 Februarie 1971) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Winchester '73 (1950), Bend of the River (1952), The Killing (1956), en Run of the Arrow (1957).

Filmografie Rolprente 1948: They Live by Night 1950: Winchester '73 1952: Bend of the River 1955: Six Bridges to Cross 1956: The Killing 1956: 7th Cavalry 1957: Run of the Arrow 1957: Hot Summer Night 1957: Jet Pilot 1957: The Midnight Story 1957: Public Pigeon No. 1 1957: The Restless Breed 1957: Escape from Red Rock 1966: Elfego Baca: Six Gun Law 1971: The Seven Minutes

Televisiereekse 1962: Ensign O'Toole

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1899 Kategorie:Sterftes in 1971 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu