Joel Fluellen (1 Desember 1907 – 2 Februarie 1990) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Friendly Persuasion (1956), Porgy and Bess (1959), A Raisin in the Sun (1961), en The Chase (1966).
Filmografie Rolprente 1948: No Time for Romance 1948: Sun Tan Ranch 1956: Friendly Persuasion 1957: Monster from Green Hell 1959: Porgy and Bess 1961: A Raisin in the Sun 1966: The Chase 1970: The Great White Hope
Televisiereekse 1952: Ramar of the Jungle
Televisierolprente 1974: The Autobiography of Miss Jane Pittman 1984: Black Hollywood 1986: Passion and Memory
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu