Richard Farnsworth (1 September 1920 – 6 Oktober 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Natural (1984), Misery (1990), en The Straight Story (1999).
Filmografie Rolprente 1980: Tom Horn 1980: Resurrection 1980: Ruckus 1982: Waltz Across Texas 1982: The Grey Fox 1984: The Natural 1984: Rhinestone 1985: Space Rage 1985: Sylvester 1988: The River Pirates 1990: Misery 1999: The Straight Story
Televisiereekse 1992: The Boys of Twilight
Televisierolprente 1981: The Texas Rangers 1983: Travis McGee 1988: Buckaroo Bard 1989: Desperado: The Outlaw Wars 1993: Music of the West: A Tribute to America's Singing Cowboys 1998: Best Friends for Life
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu