Hugh Farrington (9 Junie 1931 – 7 Augustus 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Terminator (1984) en in die televisiereekse T.J. Hooker (1982), Airwolf (1984), en The Golden Girls (1985).

Filmografie Rolprente 1984: The Terminator 1988: Arizona Heat

Televisiereekse 1982: T.J. Hooker 1984: Airwolf 1985: The Golden Girls

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse vlieëniers Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 2001