Frank Fay (17 November 1891 – 25 September 1961) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Show of Shows (1929), The Matrimonial Bed (1930), God's Gift to Women (1931), en Nothing Sacred (1937).
Filmografie Rolprente 1929: The Show of Shows 1930: The Matrimonial Bed 1930: Bright Lights 1930: Under a Texas Moon 1931: God's Gift to Women 1932: A Fool's Advice 1937: Nothing Sacred 1940: I Want a Divorce 1943: Spotlight Scandals 1951: Love Nest
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1891 Kategorie:Sterftes in 1961 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu