Ron Feinberg (10 Oktober 1932 – 29 Januarie 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent A Boy and His Dog (1975) en in die televisiereekse Defenders of the Earth (1986) en Teenage Mutant Ninja Turtles (1987).
Filmografie Rolprente 1975: A Boy and His Dog
Televisiereekse 1975: Big Eddie 1978: Jana of the Jungle 1982: The Incredible Hulk 1985: Rock 'n' Wrestling 1986: Defenders of the Earth 1986: Centurions 1987: Teenage Mutant Ninja Turtles
Televisierolprente 1974: Aces Up 1976: Davy Crockett on the Mississippi 1984: Robo Force: The Revenge of Nazgar
Video's 1995: Mortal Kombat: The Journey Begins
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2005