Tommy Farrell (7 Oktober 1921 – 9 Mei 2004) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente At War with the Army (1950) en The Strip (1951), en in die televisiereekse 77 Sunset Strip (1958) en This Is Alice (1958).
Filmografie Rolprente 1950: At War with the Army 1950: Outlaws of Texas 1950: Pirates of the High Seas 1951: The Strip 1951: Abilene Trail 1951: Colorado Ambush 1952: Wyoming Roundup 1952: Night Raiders 1952: Son of Geronimo: Apache Avenger
Televisiereekse 1954: The Adventures of Rin Tin Tin 1958: 77 Sunset Strip 1958: This Is Alice 1959: Bourbon Street Beat 1962: Room for One More
Televisierolprente 1956: Saturday Spectacular: Manhattan Tower
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu