Timothy Farrell (26 Junie 1922 – 9 Mei 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Racket Girls (1951), Glen or Glenda (1953), Dance Hall Racket (1953), en Jail Bait (1954).
Filmografie Rolprente 1948: Test Tube Babies 1948: Hometown Girl 1949: The Devil's Sleep 1951: Racket Girls 1951: Paris After Midnight 1953: Glen or Glenda 1953: Dance Hall Racket 1954: Jail Bait 1954: Girl Gang 1957: Gun Girls
Televisiereekse 1958: Accused
Video's 1994: Ed Wood: Look Back in Angora 2001: Wrestling Women USA!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu