Morgan Farley (3 Oktober 1898 – 11 Oktober 1988) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente High Noon (1952), Soylent Green (1973), en Heaven Can Wait (1978), en in die televisiereeks Star Trek (1966).
Filmografie Rolprente 1929: Half Marriage 1929: The Love Doctor 1930: A Man from Wyoming 1934: Beloved 1948: The Winner's Circle 1952: High Noon 1952: The Wild North 1973: Soylent Green 1978: Heaven Can Wait
Televisiereekse 1966: Star Trek
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1898 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu