Justin Eugene Evans (gebore 1 Maart 1973) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent A Lonely Place for Dying (2009).
Filmografie Rolprente 2009: A Lonely Place for Dying
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense