Peter Evans (27 Mei 1950 – 20 Mei 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Impostors (1979) en Arthur (1981).

Filmografie Rolprente 1979: Impostors 1981: Arthur

Televisiereekse 1982: Nine to Five

Televisierolprente 1979: A Life in the Theater

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu