William Eythe (7 April 1918 – 26 Januarie 1957) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Ox-Bow Incident (1943), The House on 92nd Street (1945), Colonel Effingham's Raid (1946), en Mr. Reckless (1948).

Filmografie Rolprente 1943: The Ox-Bow Incident 1943: The Song of Bernadette 1944: The Eve of St. Mark 1944: Wing and a Prayer 1945: The House on 92nd Street 1945: A Royal Scandal 1946: Colonel Effingham's Raid 1946: Centennial Summer 1947: Meet Me at Dawn 1948: Mr. Reckless 1949: Special Agent 1950: Customs Agent

Televisiereekse 1951: Faith Baldwin Romance Theatre

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 1957 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu