Jason Evers (2 Januarie 1922 – 13 Maart 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Brain That Wouldn't Die (1962), The Green Berets (1968), en Escape from the Planet of the Apes (1971), en in die televisiereeks The Fantastic Journey (1977).

Filmografie Rolprente 1962: The Brain That Wouldn't Die 1967: Tarzan's Jungle Rebellion 1968: The Green Berets 1971: Escape from the Planet of the Apes 1977: Claws 1978: Barracuda

Televisiereekse 1960: Wrangler 1961: Tallahassee 7000 1963: Channing 1967: The Guns of Will Sonnett 1971: Cannon 1974: Kodiak 1975: Caribe 1977: The Fantastic Journey

Televisierolprente 1974: Fer-de-Lance

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu