Douglas Emerson (gebore 5 Oktober 1974) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Blob (1988) en The River Pirates (1988), en in die televisiereekse Herbie, the Love Bug (1982) en Beverly Hills, 90210 (1990).
Filmografie Rolprente 1988: The Blob 1988: The River Pirates
Televisiereekse 1982: Herbie, the Love Bug 1990: Beverly Hills, 90210
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu