Richard Emory (27 Januarie 1919 – 15 Februarie 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Code of the Silver Sage (1950), Korea Patrol (1951), Red Snow (1952), en Beginning of the End (1957).

Filmografie Rolprente 1950: Code of the Silver Sage 1951: Korea Patrol 1951: Gene Autry and The Mounties 1952: Red Snow 1952: Wyoming Roundup 1956: Perils of the Wilderness 1957: Beginning of the End

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu